Die kerk van Christus in Afrika (kerklike eenheid)

1. Met die eerste uitbreiding van die Christendom na Afrika in die begin van onse jaartelling, was die kerk nog ’n eenheid. Oorblyfsels van die Apostoliese Kerk na die teëslag van die Mohammedanisme vind ons slegs nog in die Koptiese Ortodokse Kerk en die Armenies Evangeliese Kerk in Egipte en in di...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Snyman, W. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1965
In: Koers
Year: 1965, Volume: 33, Issue: 3, Pages: 234-245
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:1. Met die eerste uitbreiding van die Christendom na Afrika in die begin van onse jaartelling, was die kerk nog ’n eenheid. Oorblyfsels van die Apostoliese Kerk na die teëslag van die Mohammedanisme vind ons slegs nog in die Koptiese Ortodokse Kerk en die Armenies Evangeliese Kerk in Egipte en in die Etiopiese Kerk in Etiopië en Eritrea, in soverre dit nog daarin herkenbaar is. Met sy tweede aanslag op Afrika sinds die 17e eeu was die Christelike kerk ’n verdeelde kerk. Afrika laat die Christelike kerk homself soos in ’n spieël sien in sy opgebrokenheid.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i3.1363