Kerk en christendom en die volkerelewe in Afrika

In die studie van die lewe van sg. primitiewe volke is dit trelfend w atter intieme verband daar bestaan tussen 'n volk se religie en sy sosiaal-politieke struktuur. In laaste instansie berus die gesag van regeerder en regering bv. op die religieuse sanksie. Die verskynsel van „goddelike koning...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, J. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1965
In: Koers
Year: 1965, Volume: 33, Issue: 3, Pages: 221-233
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In die studie van die lewe van sg. primitiewe volke is dit trelfend w atter intieme verband daar bestaan tussen 'n volk se religie en sy sosiaal-politieke struktuur. In laaste instansie berus die gesag van regeerder en regering bv. op die religieuse sanksie. Die verskynsel van „goddelike konings” en van pries- terkonings is wyd bekend. In Afrika dien die Egiptiese farao’s seker as die beste voorbeeld hiervan terwyl oorblyfsels daar- van aanwesig is in die politieke stelsels van verskeie Afrika- volke. By die Bantoe vervul die stam- of volkshoof ook 'n religieus-rituele rol. Dit is een van die hoekstene van sy saamgestelde amp en van sy essensiële funksies. En juis daar waar feitlik geen duidelike politieke struktuur aan te wys is nie weens die afwesigheid van politieke funksionarisse, admi- nistratiewe amptenare en regsplegers, is dit, naas die verwant- skapsfaktor, juis die religieuse opvattinge en sanksies wat verantwoordelik is vir die handhawing van orde.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i3.1362