Die kerk en christendom in Afrika: 'n inleidende oorsig

In hierdie fase van Afrika se geskiedenis is sy konfron- tasie met die kerk van Christus en die koninkryk van die hemele uiters aktueel. Dit is só in historiese sin, omdat die nie-Christelike volke van hierdie kontinent deur hulle aanra- king van die 19e eeu af met die Weste as toentertydse draer va...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, J. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1965
In: Koers
Year: 1965, Volume: 33, Issue: 3, Pages: 166-172
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:In hierdie fase van Afrika se geskiedenis is sy konfron- tasie met die kerk van Christus en die koninkryk van die hemele uiters aktueel. Dit is só in historiese sin, omdat die nie-Christelike volke van hierdie kontinent deur hulle aanra- king van die 19e eeu af met die Weste as toentertydse draer van die Christendom tot aktiewe deelname in die wêreldge- skiedenis en tot groter self- en wêreldbewustheid gebring is. Dit is ook die geval vanweë die groot ideologiese botsings onder die wêreldmagte. Maar dit is nog meer só in prinsipiële sin, deurdat elke volk geplaas word voor die allesbeslissende keuse: „Wie dink julle is die Christus?” (Matth. 22 : 42). Deur sy kontak met die Weste het die vraag tot Afrika gekom. Deur die betrokkenheid by die huidige wêreldgebeure het die beantwoording daarvan so dringend aktueel geword.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i3.1358