Gods lewende woord en die mens
In sy proefskrif: „Klaarheid en interpretasie” praat dr. H. W. Rossouw, net soos vele in ons tyd wat allerlei reserwes daarop nahou t.o.v. die letterlike inspirasie van die Skrif, dik- wels van „Gods lewende Woord”. Hy het dit veral teen die Ortodoksie wat na die Reformasietyd 'n teologie probe...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1966
|
| In: |
Koers
Year: 1966, Volume: 33, Issue: 4, Pages: 263-276 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In sy proefskrif: „Klaarheid en interpretasie” praat dr. H. W. Rossouw, net soos vele in ons tyd wat allerlei reserwes daarop nahou t.o.v. die letterlike inspirasie van die Skrif, dik- wels van „Gods lewende Woord”. Hy het dit veral teen die Ortodoksie wat na die Reformasietyd 'n teologie probeer uit- bou het, waarby hulle formeel die Aristotelies-skolastiese metodiek van metafisika en logika gebruik het om 'n leer- sisleem van stabiele waarhede en sillogistiese konklusies op te stel wat dan in die plek van die „lewende Woord” gefunk- sioneer het. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v33i4.1365 |