Ekonomiese invloede op die Suid-Afrikaanse beskawingspatroon

Die aanwesigheid van gunstige hulpbronne in 'n land is nie 'n waarborg vir sy ekonomiese ontwikkeling nie. Daar moet die nodige kulturele magte wees om hierdie opgehoopte ryk- dom in produktiewe beleggings om te sit. Daarvoor is die inisiatief, die visie en die kapitaal van die ondernemer...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Jacobs, A. S. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1966
In: Koers
Year: 1966, Volume: 33, Issue: 5, Pages: 372-400
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die aanwesigheid van gunstige hulpbronne in 'n land is nie 'n waarborg vir sy ekonomiese ontwikkeling nie. Daar moet die nodige kulturele magte wees om hierdie opgehoopte ryk- dom in produktiewe beleggings om te sit. Daarvoor is die inisiatief, die visie en die kapitaal van die ondernemer nodig. Wat die opbrengs van hierdie beskikbare hulpbronne sal wees, hang ook van die besondere sosiale en kulturele milieu af waarbinne die ekonomiese aktiwiteite in ’n land beoefen word. In enige gemeenskap is hierdie milieu die eksterne uiting van die fundamentele godsdienstige, morele en kulturele opvat- tings en aspirasies van die mense wat daardie gemeenskap vorm. Hierdie uiteindelike waardes neig weer om uitdrukking te vind in sekere godsdienstige, sosiale, politieke en kulturele instellings, wat weer op hulle beurt die lewenswyse vir die mense in die gemeenskap voorskryf en die motiverings en ge- dragspatrone van hulle reaksie op bepaalde omstandighede bepaal.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i5.1379