Geografiese invloede op ons beskawingspatroon

Die opskrif van hierdie lesing lui: „Geografiese invloede op die Suid-Afrikaanse Beskawingspatroon”. Onmiddellik laat dit die vraag ontstaan wat ’n geografiese invloed nou eintlik is: hoe word dit onderskei van bv. ’n geologiese of sê m aar ’n plantkundige invloed, en is daar nou werklik iets soos ’...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Potgieter, F. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1966
In: Koers
Year: 1966, Volume: 33, Issue: 5, Pages: 356-371
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die opskrif van hierdie lesing lui: „Geografiese invloede op die Suid-Afrikaanse Beskawingspatroon”. Onmiddellik laat dit die vraag ontstaan wat ’n geografiese invloed nou eintlik is: hoe word dit onderskei van bv. ’n geologiese of sê m aar ’n plantkundige invloed, en is daar nou werklik iets soos ’n geografiese invloed? Met ’n lang bespreking van hierdie vrae wil ek u nie oorval nie: laat my volstaan met die verklaring dat ek vir die doeleindes van hierdie beskouing uitgegaan het van die standpunt dat die geografie die verhouding bestudeer tussen die mens en sy omgewing en dat ek as geografiese in­ vloede geneem het alle invloede wat kan uitgaan van die fisiese omgewing in die breedste sin van die woord.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i5.1378