Gods hand in die natuur

Kan ons van so iets spreek? Daaroor bestaan daar seker geen verskil nie. Die Bybel is vol daarvan van Genesis tot Openbaring. God is Skepper. ’n Ander vraag is of ons God ook kan ken uit wat daar in die natuur gebeur? Verloop alles nie maar volgens ewige natuurwette waaraan tog niks verander kan wor...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Duvenage, A. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1966
In: Koers
Year: 1966, Volume: 33, Issue: 6, Pages: 464-473
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Kan ons van so iets spreek? Daaroor bestaan daar seker geen verskil nie. Die Bybel is vol daarvan van Genesis tot Openbaring. God is Skepper. ’n Ander vraag is of ons God ook kan ken uit wat daar in die natuur gebeur? Verloop alles nie maar volgens ewige natuurwette waaraan tog niks verander kan word nie? Ons bely egter dat die Here nie net in die hart van die mens gelê het wat ons noem die „saad van die religie” nie (semen religionis), maar dat ons Hom ook ken deur die skep- ping, onderhouding en regering van die hele wêreld, aangesien dit voor ons oë is soos ’n mooi boek waarin alle skepsels, groot en klein, die letters is wat ons die onsigbare dinge van God duidelik laat sien, nl. sy ewige krag en Goddelikheid ...; dinge wat almal genoegsaam is om die mense te oortuig en hulle alle verontskuldiging te ontneem (Art. 2 Ned. Gel. Bel.).
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i6.1388