Die radio in Afrika

Omvang van radio-uitsendings in en na Afrika. — Redes vir die versnelde tempo van uitbreiding. — Radio as die geskikste massa-kommunikasiemiddel vir Afrika. — Faktore wat die verspreiding bemoeilik. — Skouspelagtige toename in luistertalle.Toe Plinius, wat in die jaar 79 oorlede is, in sy „Historia...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Villiers, S. de (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1966
In: Koers
Year: 1966, Volume: 34, Issue: 1/3, Pages: 17-47
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Omvang van radio-uitsendings in en na Afrika. — Redes vir die versnelde tempo van uitbreiding. — Radio as die geskikste massa-kommunikasiemiddel vir Afrika. — Faktore wat die verspreiding bemoeilik. — Skouspelagtige toename in luistertalle.Toe Plinius, wat in die jaar 79 oorlede is, in sy „Historia Naturalis” verklaar het dat daar altyd iets nuuts uit Afrika afkomstig is, kon hy nouliks voorsien het dat die „iets" negentien eeue later in die lug sou setel wat hierdie reuse-vasteland oorspan — ’n Babelse spraakverwarring en ’n ongekende, verbete woorde-oorlog in die etergolwe, onder meer daarop bereken om die harte en hoofde van derduisendes te verower.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v34i1-3.1411