Die onlangse bewindverandering in Afrika

Na die Tweede Wêreldoorlog het Afrika die aandag op horn getrek veral ten gevolge van die snelle ontvoogdingsproses ten opsigte van sy vroeere onderhorige gebiede en wel op ’n skaal en teen 'n tempo wat die benaming politieke rewolusie geregverdig het. Daar was baie wat hiervan nie veel goeds v...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, J. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1966
In: Koers
Year: 1966, Volume: 34, Issue: 1/3, Pages: 5-11
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Na die Tweede Wêreldoorlog het Afrika die aandag op horn getrek veral ten gevolge van die snelle ontvoogdingsproses ten opsigte van sy vroeere onderhorige gebiede en wel op ’n skaal en teen 'n tempo wat die benaming politieke rewolusie geregverdig het. Daar was baie wat hiervan nie veel goeds verwag het nie, maar hulle waarskuwings is versmoor onder die geklank van optimistiese jubelsange van hoe verwagtings oor die vrye state en nasies van onafhanklike Afrika. Die humanitere en liberale demokrasie is geloof as die verlossende mag en die ligbringende krag in die vroeere donker kontinent.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v34i1-3.1409