Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie

In die oorweging van my opdrag — om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie — het ek my afgevra of, en in hoeverre dan, die terme „ontwikkeling” en „perspektief” in die verband met mekaar versoenbaar is. Op ’n bepaalde manier gesien dui dié woorde op twee benaderingswyses w...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Grové, A. P. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1967
In: Koers
Year: 1967, Volume: 34, Issue: 4/5, Pages: 22-28
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1936640732
003 DE-627
005 20250924055605.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1967 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v34i4/5.1423  |2 doi 
035 |a (DE-627)1936640732 
035 |a (DE-599)KXP1936640732 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Grové, A. P.  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 0 |a Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie 
264 1 |c 1967 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a In die oorweging van my opdrag — om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie — het ek my afgevra of, en in hoeverre dan, die terme „ontwikkeling” en „perspektief” in die verband met mekaar versoenbaar is. Op ’n bepaalde manier gesien dui dié woorde op twee benaderingswyses wat nogal skerp teenoor mekaar te staan kom. Rig ons ons op ontwikkeling, is die geskiedenis, die verloop in die tyd van deurslaggewende betekenis en sal ons in ’n hoë mate chronologies (of miskien anti-chronologies) te werk moet gaan, sal ons as 't ware saam met die tyd oor die hele terrein van ons poësie moet beweeg. Soek ons na perspektief, daarenteen, word die persoonlike instelling deurslaggewend, want nou staan ons stil en kan ons vanaf ’n bewus gekose, voordelige waarnemingspunt die landskap in oënskou neem, kan ons verskynsels en verhoudinge weergee soos hulle op ’n bepaalde moment in ons gesigsveld te staan kom. 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 34(1967), 4/5, Seite 22-28  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:34  |g year:1967  |g number:4/5  |g pages:22-28 
856 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1423/1529  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [oa journal (via doaj)] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v34i4/5.1423  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1423  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775439464 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1936640732 
LOK |0 005 20250924055605 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#E4EAA495244CD458E5F8AE3DC67C1183DB9D3303 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw