Ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie
In die oorweging van my opdrag — om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie — het ek my afgevra of, en in hoeverre dan, die terme „ontwikkeling” en „perspektief” in die verband met mekaar versoenbaar is. Op ’n bepaalde manier gesien dui dié woorde op twee benaderingswyses w...
| 1. VerfasserIn: | |
|---|---|
| Medienart: | Elektronisch Aufsatz |
| Sprache: | Nichtbestimmte Sprache |
| Verfügbarkeit prüfen: | HBZ Gateway |
| Fernleihe: | Fernleihe für die Fachinformationsdienste |
| Veröffentlicht: |
1967
|
| In: |
Koers
Jahr: 1967, Band: 34, Heft: 4/5, Seiten: 22-28 |
| Online-Zugang: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Zusammenfassung: | In die oorweging van my opdrag — om te praat oor ontwikkeling en perspektief in die Afrikaanse poësie — het ek my afgevra of, en in hoeverre dan, die terme „ontwikkeling” en „perspektief” in die verband met mekaar versoenbaar is. Op ’n bepaalde manier gesien dui dié woorde op twee benaderingswyses wat nogal skerp teenoor mekaar te staan kom. Rig ons ons op ontwikkeling, is die geskiedenis, die verloop in die tyd van deurslaggewende betekenis en sal ons in ’n hoë mate chronologies (of miskien anti-chronologies) te werk moet gaan, sal ons as 't ware saam met die tyd oor die hele terrein van ons poësie moet beweeg. Soek ons na perspektief, daarenteen, word die persoonlike instelling deurslaggewend, want nou staan ons stil en kan ons vanaf ’n bewus gekose, voordelige waarnemingspunt die landskap in oënskou neem, kan ons verskynsels en verhoudinge weergee soos hulle op ’n bepaalde moment in ons gesigsveld te staan kom. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Enthält: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v34i4/5.1423 |