Ontwikkeling en perspektief in Suid-Afrika se internasionale betrekkinge
Vooraf 'n woord van hartlike dank vir die eer om genooi te word om deel te neem aan hierdie reeks van interfakultêre lesings. My bande met hierdie belangrike sentrum van geleerdheid was tot dusver, helaas, só dun dat hulle byna onsigbaar was en daarvoor moet ék die vernaamste skuld dra en nieu...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1967
|
| In: |
Koers
Year: 1967, Volume: 34, Issue: 4/5, Pages: 5-21 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Vooraf 'n woord van hartlike dank vir die eer om genooi te word om deel te neem aan hierdie reeks van interfakultêre lesings. My bande met hierdie belangrike sentrum van geleerdheid was tot dusver, helaas, só dun dat hulle byna onsigbaar was en daarvoor moet ék die vernaamste skuld dra en nieu nie. 'n Oom van my was jare gelede hoof van die Hoër Volkskool, en dit was nog in sy tyd dat ek die vorige keer Potchefstroom besoek het. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v34i4/5.1421 |