Die bestuursvorme van Botswana, Lesotho en Swaziland

Die gebiede Botswana, Lesotho en Swaziland het tot onlangs nog amptelik bekend gestaan as Britse Hoëkommissarisgebiede. Hulle is, na verkryging van die status van Britse gebiede, bestuur en beheer deur die Britse Hoëkommissaris in Suid-Afrika, welke pos in 1909 oorgegaan het na die Goewerneur-genera...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Maritz, C. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1967
In: Koers
Year: 1967, Volume: 35, Issue: 3, Pages: 163-185
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die gebiede Botswana, Lesotho en Swaziland het tot onlangs nog amptelik bekend gestaan as Britse Hoëkommissarisgebiede. Hulle is, na verkryging van die status van Britse gebiede, bestuur en beheer deur die Britse Hoëkommissaris in Suid-Afrika, welke pos in 1909 oorgegaan het na die Goewerneur-generaal. Omdat die Goewerneur-generaal egter na 1931 aangestel sou word op advies van die Uniekabinet „to represent the King’s Grace and not the British Government" (Hailey, 1963 : 1), is die pos van Hoëkommissaris geskei van dié van Goewerneur-generaal.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v35i3.1383