Die problematiek van volkswording in Afrika

Die groeiende proses van ontvoogding van Afrika het plaasgevind met die klem op bepaalde gebiede: Ghana, Nigerië, Kenia e.d.m. Die mense van die gebiede het op die agtergrond van die kenniswêreld en van die bewussyn gebly. Hiervoor moet waarskynlik twee veroorsakende faktore verantwoordelik gehou wo...

Πλήρης περιγραφή

Αποθηκεύτηκε σε:  
Λεπτομέρειες βιβλιογραφικής εγγραφής
Κύριος συγγραφέας: Coetzee, J. H. (Συγγραφέας)
Τύπος μέσου: Ηλεκτρονική πηγή Άρθρο
Γλώσσα:Μη καθορισμένη γλώσσα
Έλεγχος διαθεσιμότητας: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Έκδοση: 1967
Στο/Στη: Koers
Έτος: 1967, Τόμος: 35, Τεύχος: 3, Σελίδες: 149-162
Διαθέσιμο Online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Περιγραφή
Σύνοψη:Die groeiende proses van ontvoogding van Afrika het plaasgevind met die klem op bepaalde gebiede: Ghana, Nigerië, Kenia e.d.m. Die mense van die gebiede het op die agtergrond van die kenniswêreld en van die bewussyn gebly. Hiervoor moet waarskynlik twee veroorsakende faktore verantwoordelik gehou word. Die een is ’n erfenis uit die koloniale tydperk. Dit was kenmerkend van die stormloop na Afrika dat die belanghebbende koloniseerders „kleims” afgepen het. Hulle het letterlik beslag gelê op territoriaal-administratiewe eenhede en het dienooreenkomstig grense bepaal waarby die organiese, histories-geworde etniese eenhede weinig of geensins in ag geneem is nie.
ISSN:2304-8557
Περιλαμβάνει:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v35i3.1380