Die problematiek van volkswording in Afrika
Die groeiende proses van ontvoogding van Afrika het plaasgevind met die klem op bepaalde gebiede: Ghana, Nigerië, Kenia e.d.m. Die mense van die gebiede het op die agtergrond van die kenniswêreld en van die bewussyn gebly. Hiervoor moet waarskynlik twee veroorsakende faktore verantwoordelik gehou wo...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1967
|
| In: |
Koers
Year: 1967, Volume: 35, Issue: 3, Pages: 149-162 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die groeiende proses van ontvoogding van Afrika het plaasgevind met die klem op bepaalde gebiede: Ghana, Nigerië, Kenia e.d.m. Die mense van die gebiede het op die agtergrond van die kenniswêreld en van die bewussyn gebly. Hiervoor moet waarskynlik twee veroorsakende faktore verantwoordelik gehou word. Die een is ’n erfenis uit die koloniale tydperk. Dit was kenmerkend van die stormloop na Afrika dat die belanghebbende koloniseerders „kleims” afgepen het. Hulle het letterlik beslag gelê op territoriaal-administratiewe eenhede en het dienooreenkomstig grense bepaal waarby die organiese, histories-geworde etniese eenhede weinig of geensins in ag geneem is nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v35i3.1380 |