Industriële ontwikkeling in Suid-Afrika

Dit is vir my ’n baie groot eer en ’n voorreg om u vandag by hierdie belangrike geleentheid toe te spreek. Eerstens wil ek die Potchefstroomse Universiteit gelukwens met wat hy reeds presteer het en die hoop uitspreek dat hy nog verder sal groei en bloei in diens van ons volk. Met ’n studentetal van...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Eck, H. J. van (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1968
In: Koers
Year: 1968, Volume: 35, Issue: 5/6, Pages: 360-367
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit is vir my ’n baie groot eer en ’n voorreg om u vandag by hierdie belangrike geleentheid toe te spreek. Eerstens wil ek die Potchefstroomse Universiteit gelukwens met wat hy reeds presteer het en die hoop uitspreek dat hy nog verder sal groei en bloei in diens van ons volk. Met ’n studentetal van slegs 52 in 1921, het die syfer gestyg na oor die 2,600 in 1966 of ongeveer 50 maal soveel as in 1921. Verlede jaar was die studentetal oor die 2,900 en vanjaar sal dit ongeveer 3,300 beloop. Dit is ook belangrik dat die nagraadse studente oor die afgelope jare ongeveer een derde van bogenoemde totale uitmaak. Dit getuig van u ernstige strewe na diepte en hoë gehalte in u navorsing.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v35i5/6.1400