Regsvorming en regshandhawing in die toekoms, gebaseer op die grondslae van die verlede: ’n Taakstelling

Regsvorming is kultuurvorming en as sodanig val hierdie tipe van kultuurvorming binne die algemene tema van hierdie lesings, naamlik kultuurbestemming. Rondom die stelling dat regsvorming kultuurvorming is ontstaan ’n menigte vrae wat van diep-ingrypende betekenis is en wat ’n wysgerige, meer bepaal...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Hugo, G. F. de V. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1969
In: Koers
Year: 1969, Volume: 36, Issue: 5, Pages: 371-390
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Regsvorming is kultuurvorming en as sodanig val hierdie tipe van kultuurvorming binne die algemene tema van hierdie lesings, naamlik kultuurbestemming. Rondom die stelling dat regsvorming kultuurvorming is ontstaan ’n menigte vrae wat van diep-ingrypende betekenis is en wat ’n wysgerige, meer bepaaldelik ’n regswysgerige, onderbou veronderstel waarop ingegaan moet word om die onderwerp in wat m.i. die juiste perspektief is te sien. Voordat hierop ingegaan word wil ek dadelik sê dat ek regshandhawing binne die bestek van die tema as ’n onderdeel van die proses van regsvorming sien en dit as sodanig wil behandel. Vanselfsprekend moet die behandeling, soos die tema vereis, aansluiting by die verlede vind maar dan tog so dat daar een en ander aan die lig kom wat hopelik as riglyne vir die toekoms mag dien.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v36i5.1325