Onderwysersopleiding as prakties-sielkundige antwoord op die eise wat die moderne tyd aan die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding stel
Die tema van hierdie simposium gaan oor hoe die eise van die moderne tyd deur die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding benader kan word. Aan my is toebedeel die prakties-sielkundige aspek daarvan; maar dit is ’n geweldige wye onderwerp en daarom gaan ek my meer bepaald toespits op ee...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1969
|
| In: |
Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 1, Pages: 62-75 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die tema van hierdie simposium gaan oor hoe die eise van die moderne tyd deur die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding benader kan word. Aan my is toebedeel die prakties-sielkundige aspek daarvan; maar dit is ’n geweldige wye onderwerp en daarom gaan ek my meer bepaald toespits op een besondere aspek daarvan naamlik die van die onderwyser en onderwysersopleiding. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i1.1292 |