Herbesinning oor gesag as „die noodsaaklike voorwaarde van die opvoeding”
In elke wetenskap, maar veral in ’n jong wetenskap soos die Opvoedkunde, is dit noodsaaklik dat omskrywings van veral basiese begrippe van tyd tot tyd herondersoek word ten einde hulle geldigheid te verseker en daardeur moontlike afdwaling te verhoed. Veral ’n wetenskap soos die Opvoedkunde, wat as...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1969
|
| In: |
Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 1, Pages: 27-44 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In elke wetenskap, maar veral in ’n jong wetenskap soos die Opvoedkunde, is dit noodsaaklik dat omskrywings van veral basiese begrippe van tyd tot tyd herondersoek word ten einde hulle geldigheid te verseker en daardeur moontlike afdwaling te verhoed. Veral ’n wetenskap soos die Opvoedkunde, wat as studieveld ’n intieme, tussen-menslike gebeure onder steeds veranderende omstandighede het, moet noodwendig aan toetsing van die houdbaarheid van sy begrippe aandag gee; te meer aangesien sy ontstaan nog maar van onlangse datum is, sodat sy terminologie nog nie die tyd gehad het om uit te kristalliseer tot simbole vir redelik afgebakende inhoude nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i1.1288 |