Die antwoord van die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding op die wysgerigreligieuse eise van die moderne tyd

Ons lewe in woelige, wonderlike tye. Beskrywing hiervan is aan die orde van die dag, elkeen met ander klem en treffende byvoeglike naamwoorde. Dit het mode geword om ons probleme en sogenaamde krisisse terug te voer tot die besondersheid van ons moderne eeu. Die opvoedkundige terrein is hiervan ook...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Schutte, B. C. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1969
In: Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 1, Pages: 9-18
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Ons lewe in woelige, wonderlike tye. Beskrywing hiervan is aan die orde van die dag, elkeen met ander klem en treffende byvoeglike naamwoorde. Dit het mode geword om ons probleme en sogenaamde krisisse terug te voer tot die besondersheid van ons moderne eeu. Die opvoedkundige terrein is hiervan ook ’n getroue verteenwoordiger. Nuwe en besonderse tye verg nuwe en besonderse opvoedkundige benadering. Ons huise lyk en is anders, ons ouers eis en gee anders, ons gemeenskap tree anders op en is baie meer gekompliseerd, ons kinders mag psigies nog na die van ons voorgeslagte lyk en aard, maar tog is die verhoudings so totaal verskillend dat hulle maklik soos vreemde wesens vergelyk.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i1.1285