Reg en plig insake onregmatigheid

Dit gaan hier oor die vraag wat die wese van onregmatigheid/wederregtelikheid in privaatregtelike sin is. In die breë kan gekonstateer word dat onregmatigheid ’n kwalifikasie van die juridiese handeling is; en verder dat die onregmatigheid van ’n handeling geleë is in die strydigheid van daardie han...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Vyver, J. D. van der (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1969
In: Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 2, Pages: 154-163
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit gaan hier oor die vraag wat die wese van onregmatigheid/wederregtelikheid in privaatregtelike sin is. In die breë kan gekonstateer word dat onregmatigheid ’n kwalifikasie van die juridiese handeling is; en verder dat die onregmatigheid van ’n handeling geleë is in die strydigheid van daardie handeling met ’n gebod of verbod van die positiewe reg. Daaroor bestaan betreklik eenstemmigheid. Maar aangaande die vraag wat in hoofsaak deur spesifiek die privaatreg gebied en verbied word, aan die hand waarvan onregmatigheid in privaatregtelike sin na sy inhoud nader omskryf moet word, loop verskillende opvattinge wyd uiteen.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i2.1311