Reg en plig insake onregmatigheid
Dit gaan hier oor die vraag wat die wese van onregmatigheid/wederregtelikheid in privaatregtelike sin is. In die breë kan gekonstateer word dat onregmatigheid ’n kwalifikasie van die juridiese handeling is; en verder dat die onregmatigheid van ’n handeling geleë is in die strydigheid van daardie han...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1969
|
| In: |
Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 2, Pages: 154-163 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Dit gaan hier oor die vraag wat die wese van onregmatigheid/wederregtelikheid in privaatregtelike sin is. In die breë kan gekonstateer word dat onregmatigheid ’n kwalifikasie van die juridiese handeling is; en verder dat die onregmatigheid van ’n handeling geleë is in die strydigheid van daardie handeling met ’n gebod of verbod van die positiewe reg. Daaroor bestaan betreklik eenstemmigheid. Maar aangaande die vraag wat in hoofsaak deur spesifiek die privaatreg gebied en verbied word, aan die hand waarvan onregmatigheid in privaatregtelike sin na sy inhoud nader omskryf moet word, loop verskillende opvattinge wyd uiteen. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i2.1311 |