Die metodologiese verband tussen die ekonomie en enkele ander sosiale wetenskappe

Nieteenstaande die feit dat die ekonomie op ’n gevorderde vlak in sy ontwikkelingsproses verkeer, is daar nog sekere metodologiese aspekte waaroor veel gediskusseer word en waaroor daar nog geensins eenstemmigheid bereik is nie. Hierdie aspekte val in drie kategorieë uiteen, naamlik, eerstens die so...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Swart, N. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1969
In: Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 2, Pages: 140-153
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Nieteenstaande die feit dat die ekonomie op ’n gevorderde vlak in sy ontwikkelingsproses verkeer, is daar nog sekere metodologiese aspekte waaroor veel gediskusseer word en waaroor daar nog geensins eenstemmigheid bereik is nie. Hierdie aspekte val in drie kategorieë uiteen, naamlik, eerstens die sogenaamde algemene „vergissings”, tweedens die verband van die ekonomie met ander sosiale wetenskappe en derdens die suiwer wetenskapiike of positiewe versus die Christelik- normatiewe siening van die aard en omvang van die ekonomie. Die tweede en derde groepe oorvleuel egter tot ’n mate terwyl die implikasies van die eerste kategorie deurwerk na die tweede en derde kategorieë.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i2.1310