Kerk en koninkryk
As ons vra wat die kerk is, moet ons onthou dat ons hier besig is met ’n geloofstuk van ons belydenis: „Ek glo aan ’n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges” (Apostoliese Geloofsbelydenis). Dit beteken nie dat die kerk onwerklik, irreëel, is nie, maar alleen dat hy na sy...
| Autor principal: | |
|---|---|
| Tipo de documento: | Recurso Electrónico Artigo |
| Idioma: | Língua não determinada |
| Verificar disponibilidade: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Publicado em: |
1969
|
| Em: |
Koers
Ano: 1969, Volume: 37, Número: 2, Páginas: 87-103 |
| Acesso em linha: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Resumo: | As ons vra wat die kerk is, moet ons onthou dat ons hier besig is met ’n geloofstuk van ons belydenis: „Ek glo aan ’n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges” (Apostoliese Geloofsbelydenis). Dit beteken nie dat die kerk onwerklik, irreëel, is nie, maar alleen dat hy na sy diepste wese deur die geloof alleen geken kan word (Hebr. 11 : 1). Net soos die geval is met die Bybel as ’n boek, is daar niks in of aan die kerk wat nie ook gewoon menslik gedui kan word nie, as ons nie deur die geloof verstaan en weet dat dit, as Liggaam van Christus, ten diepste die maaksel van God se hande is nie en dat dit alleen bestaan deurdat Christus deur sy Gees in die harte van die gelowiges woning maak nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Obras secundárias: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i2.1301 |