Kerk en koninkryk

As ons vra wat die kerk is, moet ons onthou dat ons hier besig is met ’n geloofstuk van ons belydenis: „Ek glo aan ’n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges” (Apostoliese Geloofsbelydenis). Dit beteken nie dat die kerk onwerklik, irreëel, is nie, maar alleen dat hy na sy...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Walt, S. J. van der (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1969
In: Koers
Year: 1969, Volume: 37, Issue: 2, Pages: 87-103
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:As ons vra wat die kerk is, moet ons onthou dat ons hier besig is met ’n geloofstuk van ons belydenis: „Ek glo aan ’n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges” (Apostoliese Geloofsbelydenis). Dit beteken nie dat die kerk onwerklik, irreëel, is nie, maar alleen dat hy na sy diepste wese deur die geloof alleen geken kan word (Hebr. 11 : 1). Net soos die geval is met die Bybel as ’n boek, is daar niks in of aan die kerk wat nie ook gewoon menslik gedui kan word nie, as ons nie deur die geloof verstaan en weet dat dit, as Liggaam van Christus, ten diepste die maaksel van God se hande is nie en dat dit alleen bestaan deurdat Christus deur sy Gees in die harte van die gelowiges woning maak nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i2.1301