Die Afrikaanse volkskultuur en die toekoms

Ek het bietjie ’n onbenydenswaardige taak vanaand, onbenydenswaardig in die sin dat die afspraak met my destyds was dat ek al die referate vooraf sou ontvang, wat my die geleentheid sou gee om hulle deur te werk en daaruit dan uit te suiwer wat gemeenskaplik is, dit wat vir ons betekenis het en dit...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Bingle, H. J. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1970
In: Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 3/4, Pages: 318-323
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Ek het bietjie ’n onbenydenswaardige taak vanaand, onbenydenswaardig in die sin dat die afspraak met my destyds was dat ek al die referate vooraf sou ontvang, wat my die geleentheid sou gee om hulle deur te werk en daaruit dan uit te suiwer wat gemeenskaplik is, dit wat vir ons betekenis het en dit dan hier saam te vat vir u. Ek het 'n paar van die referate wel in die hande gekry dog eers die middag voordat dit gister begin het. Ek het daardie paar kon deurkyk — dit was drie of vier — verder het ek maar nou hier moes sit en luister na wat aangebied word en nou staan ek voor die onbenydenswaardige taak om vir u daaruit die gemeenskaplike uit te suiwer.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i3/4.1335