Die groot onderneming en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur

Die groot sakeonderneming neem vandag ’n besonder belangrike posisie in met betrekking tot die sosio-ekonomiese omgewing waarin ons ons bevind, en alle aanduidings is daar dat dit in die toekoms nog belangriker gaan word. Sommige nyweraars is alreeds die mening toegedaan dat daar binne 50 jaar ’n po...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Jacobsz, F. P. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1970
In: Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 3/4, Pages: 307-317
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die groot sakeonderneming neem vandag ’n besonder belangrike posisie in met betrekking tot die sosio-ekonomiese omgewing waarin ons ons bevind, en alle aanduidings is daar dat dit in die toekoms nog belangriker gaan word. Sommige nyweraars is alreeds die mening toegedaan dat daar binne 50 jaar ’n posisie sal ontwikkel waarin 700 groot sakeondernemings die wêreld se ekonomie beheer, en dr. Albert Wessels het die voorspelling gewaag dat teen die einde van die eeu, 80% van alle besighede in die Republiek van Suid-Afrika, deur minder as vyf groot sakeondernemings beheer sal word.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i3/4.1334