Die wortels en kenmerke van die tradisionele Afrikaanse lewenstyl
In ons tydsgewrig kan dit moontlik vreemd opklink om by 'n akademiese fees te begin met ’n verwysing na ’n Bybelwoord, maar hier, vandág, waar ons die honderdste bestaansja a r feestelik gedenk van 'n hoëronderwysinrigting wat onbevange in sy naamvaandel die stempel „Christelik” dra, sal d...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1970
|
| In: |
Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 3/4, Pages: 235-246 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In ons tydsgewrig kan dit moontlik vreemd opklink om by 'n akademiese fees te begin met ’n verwysing na ’n Bybelwoord, maar hier, vandág, waar ons die honderdste bestaansja a r feestelik gedenk van 'n hoëronderwysinrigting wat onbevange in sy naamvaandel die stempel „Christelik” dra, sal dit niemand verbaas as ek my reiaas vanmore plaas onder ’n Bybelteks nie: Matt. 7:16 — ... ’n Mens pluk tog nie druiwe van dorings of vye van distels nie? Matt. 12:33 — Julie moet of die boom goed maak en sy vrugte goed, of julle moet die boom sleg maak en sy vrugte sleg; want aan sy vrugte word die boom geken. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i3/4.1327 |