Die partypolitiek en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur

Reeds in 1853 het die Zuid Afrikaan hom soos volg uitgelaat: „Dis ’n dwaling wat ons reeds meermale bestry het dat ons as Britse onderdane verplig sou wees, om die Britse nasionaliteit ons s’n te maak. Die Kolonis van Hollandse oorsprong kan geen Engelsman word nie, en moet ook geen Nederlander wil...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Treurnicht, A. P. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1970
In: Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 3/4, Pages: 196-205
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Reeds in 1853 het die Zuid Afrikaan hom soos volg uitgelaat: „Dis ’n dwaling wat ons reeds meermale bestry het dat ons as Britse onderdane verplig sou wees, om die Britse nasionaliteit ons s’n te maak. Die Kolonis van Hollandse oorsprong kan geen Engelsman word nie, en moet ook geen Nederlander wil wees nie. Wanneer hy weet om sy standpunt te waardeer, dan sal hy as verligte kolonis die grondtrekke van die Engelse volkskarakter met dié van die Nederlandse harmonies leer verenig en daardeur word wat hy as Kapenaar moet word.”
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i3/4.1319