’n Calvinistiese kultuurbeskouing

Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan lê waarskynlik daarin dat...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Venter, C. N. (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1970
En: Koers
Año: 1970, Volumen: 37, Número: 3/4, Páginas: 173-184
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan lê waarskynlik daarin dat die kultuur as ’n gevaar vir ’n lewe in die vrese van die HERE beskou is. Die kultuur was van ,die wêreld’ en moes sover as moontlik vermy word — hoewel die Christen tog van die vrugte van ,die kultuur’ gebruik kon maak, want of hy nou ’n vreemdeling op aarde was, of ’n pelgrim na die ewigheid of ’n wagter op ’n wagpos op hierdie aarde, hy moes tog eet en drink en aantrek. Hy moes tog leef. Maar die basiese uitgangspunt was dat ,die kultuur’ net so wêrelds was as ,die wêreld’ self en dus sover moontlik gemy moes word.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i3/4.1315