’n Calvinistiese kultuurbeskouing

Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan lê waarskynlik daarin dat...

全面介紹

Saved in:  
書目詳細資料
主要作者: Venter, C. N. (Author)
格式: 電子 Article
語言:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
出版: 1970
In: Koers
Year: 1970, 卷: 37, 發布: 3/4, Pages: 173-184
在線閱讀: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
實物特徵
總結:Ons sê met opset 'n Calvinistiese kultuurbeskouing, want daar is meer as een Calvinistiese kultuurbeskouing. In die ouere werke oor die geloofs- en sedeleer van die Christen ontbreek 'n selfstandige behandeling van kultuur meestal geheel en al. Die oorsaak hiervan lê waarskynlik daarin dat die kultuur as ’n gevaar vir ’n lewe in die vrese van die HERE beskou is. Die kultuur was van ,die wêreld’ en moes sover as moontlik vermy word — hoewel die Christen tog van die vrugte van ,die kultuur’ gebruik kon maak, want of hy nou ’n vreemdeling op aarde was, of ’n pelgrim na die ewigheid of ’n wagter op ’n wagpos op hierdie aarde, hy moes tog eet en drink en aantrek. Hy moes tog leef. Maar die basiese uitgangspunt was dat ,die kultuur’ net so wêrelds was as ,die wêreld’ self en dus sover moontlik gemy moes word.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i3/4.1315