Die navorsingstaak van die universiteit

Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vin...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Toit, S. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1970
In: Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 5, Pages: 361-372
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vingers, en hy weet dat die Skepper hom laat heers oor die werke van sy hande. Ons eeu kan daarvan getuig. Watter fantastiese navorsingsresultate is nie reeds bereik nie en nog steeds speur die gees van die mens verder!
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v37i5.1339