Optimale grondgebruik as doelstelling in die landbou
Veel is in die afgelope tyd gesê oor die beskerming van ons natuurlike hulpbronne. Die term natuurlike hulpbronne het uiteraard verskillende betekenisse vir verskillende persone. ’n Natuurlike hulpbron is enige kwaliteit of kenmerk van die natuur wat die mens ekonomies kan gebruik om aan sy behoefte...
| Autor principal: | |
|---|---|
| Tipo de documento: | Recurso Electrónico Artigo |
| Idioma: | Língua não determinada |
| Verificar disponibilidade: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Publicado em: |
1970
|
| Em: |
Koers
Ano: 1970, Volume: 37, Número: 6, Páginas: 441-448 |
| Acesso em linha: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Resumo: | Veel is in die afgelope tyd gesê oor die beskerming van ons natuurlike hulpbronne. Die term natuurlike hulpbronne het uiteraard verskillende betekenisse vir verskillende persone. ’n Natuurlike hulpbron is enige kwaliteit of kenmerk van die natuur wat die mens ekonomies kan gebruik om aan sy behoeftes te voldoen. Die kenmerke en kwaliteite van natuurlike entiteite is sonder perke — grond, water, plantegroei, minerale, diere en baie meer — die variasie binne elk is ewe groot. Daar was van tyd tot tyd baie belangstelling in inventarisse oor hulpbronne; maar enige inventaris van hulpbronne is nutteloos indien dit nie gekoppel is aan ’n spesifieke ekonomiese gebruik, m.b.v. bekende tegnologie nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Obras secundárias: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i6.1344 |