Openbaring, teologie en die regswetenskap
In die jongste tyd is telkens en weer gewaarsku teen die gevare van oorspesialisasie en die hipertrofie van professionalisme. Die gemis aan ’n totaliteitsvisie wat hiermee gepaard gaan, word dan ook tereg teengegaan en wel deur aan die Wysbegeerte as die Wetenskap van die totaliteit van die kosmos i...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1970
|
| In: |
Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 6, Pages: 412-440 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In die jongste tyd is telkens en weer gewaarsku teen die gevare van oorspesialisasie en die hipertrofie van professionalisme. Die gemis aan ’n totaliteitsvisie wat hiermee gepaard gaan, word dan ook tereg teengegaan en wel deur aan die Wysbegeerte as die Wetenskap van die totaliteit van die kosmos in toenemende mate sy regmatige plek as wetenskapsintegreerder te gun. Hierdie grootmoedige gun van ’n plek in die son van geleerdheid kan egter ook uit bedenklike motiewe plaasvind. Die vakwetenskaplike kan nie of wil nie die plek en betekenis van sy spesifieke vak bepaal en bepeins nie en vind dit in elk geval moeilik om die verband tussen Gods Woord en sy besondere vak in duidelike perspektief te sien; vandaar dan ’n grootmoedige toelaat dat die wysbegeerte die „veritas” dien terwyl die eie ek tevrede is om die „utilitas” onderdanig te wees. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i6.1343 |