Tot danksegging geroep
By hierdie geleentheid kom ons as gelowiges saam, om uiting te gee aan ons dankbaarheid vir wat ontvang is oor die eerste eeu wat verby is. U verwag dat ek in hierdie rede u gedagtes moet lei tot die inhoud, die saamgevatte kern en die seën wat ontvang is uit die Teologiese Skool en sy uitgegroeide...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1970
|
| In: |
Koers
Year: 1970, Volume: 37, Issue: 6, Pages: 395-411 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | By hierdie geleentheid kom ons as gelowiges saam, om uiting te gee aan ons dankbaarheid vir wat ontvang is oor die eerste eeu wat verby is. U verwag dat ek in hierdie rede u gedagtes moet lei tot die inhoud, die saamgevatte kern en die seën wat ontvang is uit die Teologiese Skool en sy uitgegroeide literariese afdeling wat nou sy finale beslag gekry het in die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. Dit alles stem ons dankbaar. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v37i6.1342 |