Ontwikkelingsekonomie — Bestek en metode vir die studie daarvan
Kennis van die probleme van onderontwikkelde gebiede is baie oud. Sodra verskille in ontwikkeldheid, hetsy op militêre, ekonomiese of ander gebiede duidelik word, en as sodanig erken word, wys die probleme van die minderontwikkelde gebiede hulself uit. Die ekonomiese geskiedenis is vol sodanige erke...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1974
|
| In: |
Koers
Year: 1974, Volume: 39, Issue: 1, Pages: 39-59 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Kennis van die probleme van onderontwikkelde gebiede is baie oud. Sodra verskille in ontwikkeldheid, hetsy op militêre, ekonomiese of ander gebiede duidelik word, en as sodanig erken word, wys die probleme van die minderontwikkelde gebiede hulself uit. Die ekonomiese geskiedenis is vol sodanige erkende verskille o.a. Hellenistiese kultuursentra, Imperiale Rome, Byzantium en sy florerende stadstaat; Noord- en Wes- Europa na die ontdekking van die nuwe wêreld en die vasstelling van effektiewe marinekommunikasie tussen Wes- Europa, Amerika en Oos-Asië. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v39i1.1259 |