Verbonde literatuur in afrikaans
Litterature engagée is ’n veel voorkomende frase in geskrifte en gesprekke oor die letterkunde van ons tyd. Ons vertaal hierdie Franse sinsnede gewoonlik as „verbonde literatuur”, soms ook as „betrokke letterkunde”. Daarmee benoem ’n mens dan ’n spesifieke soort woordkuns, te wete dié wat heel opval...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1974
|
| In: |
Koers
Year: 1974, Volume: 39, Issue: 1, Pages: 10-30 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Litterature engagée is ’n veel voorkomende frase in geskrifte en gesprekke oor die letterkunde van ons tyd. Ons vertaal hierdie Franse sinsnede gewoonlik as „verbonde literatuur”, soms ook as „betrokke letterkunde”. Daarmee benoem ’n mens dan ’n spesifieke soort woordkuns, te wete dié wat heel opvallend na onderwerp of tema bemoeienis maak met die politieke, sosiale, ekonomiese toestande, gewoonlik wantoestande, van sekere groepe of klasse mense of hele bevolkingsdele. Dit gaan om die welsyn, of gebrek daaraan, van ’n gemeenskap, dus ’n kollektiewe ideaal of belang, al werk die Iiteratuur by voorkeur uiteraard met die beelding van die konkrete enkeling. Daardie individu in die verbonde Iiteratuur is altyd in ’n mindere of meerdere mate simbool van ’n groep, ’n klas, ’n volk. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v39i1.1257 |