Die skepping van vaderlande in Suid-Afrika

Die historiese ontwikkelingsgang van “vaderlande” soos (tans bekend) in Suid-Afrika ten opsigte van die verskillende Bantoe etniese groepe en die Blankes is in hoofsaak gekenmerk deur ’n aanvanklike onstabiele en vloeibare grenssituasie, gevolg dear pogings om stabiliteit te bewerkstellig en gebieds...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Coetzee, C. J. (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Nichtbestimmte Sprache
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1974
In: Koers
Jahr: 1974, Band: 39, Heft: 3, Seiten: 138-151
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Beschreibung
Zusammenfassung:Die historiese ontwikkelingsgang van “vaderlande” soos (tans bekend) in Suid-Afrika ten opsigte van die verskillende Bantoe etniese groepe en die Blankes is in hoofsaak gekenmerk deur ’n aanvanklike onstabiele en vloeibare grenssituasie, gevolg dear pogings om stabiliteit te bewerkstellig en gebiedssoewereiniteit vas te lê vir die toekoms van Suid-Afrika. Gebiedsgrense as synde in juridiese sin die limiete van ’n bepaalde staatsoewereiniteit en -gesag oor persone (onderdane en burgers) is egter nie absoluut nie en daar kan in die Suid-Afrikaanse situasie allermins verwag word dat die stabilisering van grense en gebiedssoewereiniteit die mobiliteit van mense in groter sosiale verbande oor intersuiatlike grense heen sal laat verflou of selfs ophef; dit sal eerder ’n ordening van bewegings oor grense heen (veral tussen die Blank gesentreerde ekonomiese sentra en die verskillende tuislande) tot gevolg hê.
ISSN:2304-8557
Enthält:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v39i3.1265