Kind, religie en boek
Al sou ’n agnostikus of Kommunis ook op die teendeel hoop, bestaan daar eenvoudig nie so iets soos ’n kind sonder religieuse elemente in sy samestelling nie. Hipoteties kan dus beweer word dat, omdat die kind van religie nooit heeltemal losgemaak kan word nie, dié uiters belangrike element ook in sy...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1974
|
| In: |
Koers
Year: 1974, Volume: 39, Issue: 3, Pages: 115-126 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Al sou ’n agnostikus of Kommunis ook op die teendeel hoop, bestaan daar eenvoudig nie so iets soos ’n kind sonder religieuse elemente in sy samestelling nie. Hipoteties kan dus beweer word dat, omdat die kind van religie nooit heeltemal losgemaak kan word nie, dié uiters belangrike element ook in sy literatuur ’n neerslag behoort te vind. Of dit inderdaad aangetref word, is egter ’n ander saak. Dis nodig om eers vas te stel wát die kind se religieuse instelling behels. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v39i3.1263 |