Kind, religie en boek

Al sou ’n agnostikus of Kommunis ook op die teendeel hoop, bestaan daar eenvoudig nie so iets soos ’n kind sonder religieuse elemente in sy samestelling nie. Hipoteties kan dus beweer word dat, omdat die kind van religie nooit heeltemal losgemaak kan word nie, dié uiters belangrike element ook in sy...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Steenberg, E. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1974
In: Koers
Year: 1974, Volume: 39, Issue: 3, Pages: 115-126
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Al sou ’n agnostikus of Kommunis ook op die teendeel hoop, bestaan daar eenvoudig nie so iets soos ’n kind sonder religieuse elemente in sy samestelling nie. Hipoteties kan dus beweer word dat, omdat die kind van religie nooit heeltemal losgemaak kan word nie, dié uiters belangrike element ook in sy literatuur ’n neerslag behoort te vind. Of dit inderdaad aangetref word, is egter ’n ander saak. Dis nodig om eers vas te stel wát die kind se religieuse instelling behels.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v39i3.1263