Op die spore van Thomas van Aquino (12741974): ’n Biografiese skets

Die dood van die groot Middeleeuse denker, Thomas van Aquino, sewe eeue gelede (7 Maart 1274) is van af 17 – 24 April by wyse van ’n internasionale kongres te Rome en Napels in herinnering geroep. Ongeveer 1,500 geleerdes uit nie minder as 60 lande oor die hele wêreld het die verrigtinge bygewoon. M...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Walt, Barend Johannes van der 1939- (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1975
In: Koers
Year: 1975, Volume: 40, Issue: 1, Pages: 38-47
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die dood van die groot Middeleeuse denker, Thomas van Aquino, sewe eeue gelede (7 Maart 1274) is van af 17 – 24 April by wyse van ’n internasionale kongres te Rome en Napels in herinnering geroep. Ongeveer 1,500 geleerdes uit nie minder as 60 lande oor die hele wêreld het die verrigtinge bygewoon. Meer as 150 lesings is tydens die kongres gelewer en sal (tesame met die bydraes van nog 400 Kongresgangers wat nie gelees kon word nie) in die kongresacta verskyn wat na berekening 15 volumes sal beslaan. Die sentrale tema van die kongres was: “Thomas van Aquino en die fundamentele probleme v an ons tyd”.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v40i1.813