Die religieuse grondslag van ons omgewingskrisis

Die mensdom is besig om sy habitat op so ’n wyse te misbruik en te besoedel dat sy toekoms op hierdie planet duister is. In die woorde van White “.. surely no creature other than man has ever managed to foul its nest in such short order”. Hierdie stelling is nie oordrewe nie soos blyk uit die vloedg...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Hugo, M. L. (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Nichtbestimmte Sprache
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1975
In: Koers
Jahr: 1975, Band: 40, Heft: 1, Seiten: 26-37
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Beschreibung
Zusammenfassung:Die mensdom is besig om sy habitat op so ’n wyse te misbruik en te besoedel dat sy toekoms op hierdie planet duister is. In die woorde van White “.. surely no creature other than man has ever managed to foul its nest in such short order”. Hierdie stelling is nie oordrewe nie soos blyk uit die vloedgolf van literatuur wat tans verskyn oor hierdie kwessie. Miskien die sprekendste titel onder hierdie bronne wat onlangs verskyn het, is dié onder redaksie van Anderson: “OMEGA: Murder of the Ecosystem and Suicide of Man.”
ISSN:2304-8557
Enthält:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v40i1.810