Simbool en waarheid

Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluit...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Steenberg, D. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1975
In: Koers
Year: 1975, Volume: 40, Issue: 1, Pages: 7-25
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die waarde van die simbool berus op sy basies bipolêre karakter, wat ook etimologies in die woord simbool opgesluit lê. Die Griekse symbolon, waaruit die term afgelei is, dra die betekenis van waarmerk, oorspronklik ’n herkenningsteken in die vorm van twee helftes van dieselfde voorwerp wat by sluiting van ’n ooreenkoms geskei en later as bewys op mekaar gepas is.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v40i1.809