Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens. Deel III

Met die ontwikkeling van effektiewer medies-genetiese metodes van behandeling (vgl. Deel II) sal — so word daar gemeen — die latente eugenetiese doelstellings en ideale van weleer tans eerder verwesenlik kan word. Die na-oorlogse ontplooiing van eugenetika soos veral gedokumenteer tydens die CIBA-Si...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Hitzeroth, H. W. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1975
In: Koers
Year: 1975, Volume: 40, Issue: 3, Pages: 188-127
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Met die ontwikkeling van effektiewer medies-genetiese metodes van behandeling (vgl. Deel II) sal — so word daar gemeen — die latente eugenetiese doelstellings en ideale van weleer tans eerder verwesenlik kan word. Die na-oorlogse ontplooiing van eugenetika soos veral gedokumenteer tydens die CIBA-Simposium (1962) in Londen het dan ook baie opspraak verwek. Die grondslag wat daar gelê is, was grootliks rigtinggewend vir alle daaropvolgende besprekings van eugenetika. By die toekomstige verwesenlik wesenliking van eugenetiese ideale, moet hoofsaaklik twee uiteenlopende terreine onderskei word, nl. eugenetika in die streng sin van die woord en eufenika. Eersgenoemde is toegespits op ’n egte en oorerfbare verbetering van die genetiese sam estelling van die mens, d.w.s. ook van sy kiemselle, terwyl laasgenoemde toegespits is op die fenotiese kompensasie van liggaamlike gebreke. Albei benaderings word dikwels in ’n wye sin as “eugenetika” saam groepeer en ook aanvullend tot mekaar gepropageer.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v40i3.830