Op die grens van vakwetenskap en filosofie

Die begrip “grens” soos dit voorkom in die titel is vir meerdere uitleg vatbaar. Eerstens sou dit kon dui op ’n onoorskreibare punt tussen die filosofie en die vakwetenskappe, so iets soos ’n grenspaal of baken, met ander woorde ’n punt van waterdigte skeiding tussen die domein van die filosofie en...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Botha, M. Elaine (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1976
In: Koers
Year: 1976, Volume: 41, Issue: 2, Pages: 46-63
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die begrip “grens” soos dit voorkom in die titel is vir meerdere uitleg vatbaar. Eerstens sou dit kon dui op ’n onoorskreibare punt tussen die filosofie en die vakwetenskappe, so iets soos ’n grenspaal of baken, met ander woorde ’n punt van waterdigte skeiding tussen die domein van die filosofie en die vakwetenskappe. As ’n mens soms die dramatiese grensgevegte tussen die filo­ sofie en die vakwetenskappe in die wetenskaplike literatuur beskou1) dan blyk dit kennelik noodsaaklik te wees om wel sodanige grens te stel, veral ten einde die gevaar van weten­ skaplike terrorisme van die een of die ander kant die hoof te bied.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v41i2.1235