'n Funksionele benadering tot leierskap in groepsdinamiese verband: Enkele aspekte

Sedert die vroegste tye in die geskiedenis vervul leierskap 'n belangrike rol in die menslike samelewing. Oor die begrip "leierskap" bestaan daar tans omtrent net soveel definisies as wat daar leiers is, en is daar veral gedurende die huidige eeu heelwat navorsing oor die verskynsel v...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Bester, C. W. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1976
In: Koers
Year: 1976, Volume: 41, Issue: 3/4, Pages: 168-177
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Sedert die vroegste tye in die geskiedenis vervul leierskap 'n belangrike rol in die menslike samelewing. Oor die begrip "leierskap" bestaan daar tans omtrent net soveel definisies as wat daar leiers is, en is daar veral gedurende die huidige eeu heelwat navorsing oor die verskynsel van leierskap gedoen. Sodanige navorsing, wat steeds 'n toename en meer gespesialiseerdheid toon, kom veral op mikro-vlak voor. Wat laasgenoemde betref, is dit by uitstek die groepsdinamika wat as interdissiplinêre studiegebied sigself besig hou met die bestudering van navorsing ten opsigte van onder andere die volgende: leierskap en groepsfunksies; leierskap en roldifferensiasie; invloed, gesag en status van leiers; leierskap en kommunikasie; oorsake van leierskap en terreine van leierskap.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v41i3/4.1244