Die vraagstuk van ideologie in die Sosiologie

Die wetenskap is 'n sisteem van geordende kennis wat steeds ontwikkel. Dus is ook die sosiologie as 'n vakwetenskap - en wel as een van die sosiale wetenskappe - soos alle ander vakwetenskappe 'n geordende en steeds ontwikkelende sisteem van wetenskaplike kennis. Gedurende die afgelop...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Bester, C. W. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1976
In: Koers
Year: 1976, Volume: 41, Issue: 3/4, Pages: 119-132
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die wetenskap is 'n sisteem van geordende kennis wat steeds ontwikkel. Dus is ook die sosiologie as 'n vakwetenskap - en wel as een van die sosiale wetenskappe - soos alle ander vakwetenskappe 'n geordende en steeds ontwikkelende sisteem van wetenskaplike kennis. Gedurende die afgelope aantal jare het daar vrae by sommige sosioloë ontstaan oor die verband tussen die sosiologie as 'n wetenskaplike kennissisteem en ideologie as 'n "nie-wetenskaplike" sisteem van idees. Vrae oor hierdie verband kom veral na vore in terme van 'n beweerde - meestal implisiete, dus inbegrepe - ideologiese betrokkenheid van sommige kontemporêre sosioloë, soos veral weerspieël in hul teoreties-sosiologiose beskouings.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v41i3/4.1241