Totius en sy universiteit

As die digter S.J. Pretorius in 1950, ’n jaar voor die selfstandig- wording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, ’n ,,Alma-Mater”-lied dig^), dan maak hy ’n kostelike historiese greep as hy die ontstaan van die Universiteit vertolk met die aanhef „Gebore uit die nag va...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: d ’Assonville, V. E. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1977
In: Koers
Year: 1977, Volume: 42, Issue: 3, Pages: 228-237
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:As die digter S.J. Pretorius in 1950, ’n jaar voor die selfstandig- wording van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, ’n ,,Alma-Mater”-lied dig^), dan maak hy ’n kostelike historiese greep as hy die ontstaan van die Universiteit vertolk met die aanhef „Gebore uit die nag van smaad” . Hierdie „nag van smaad” word op sy donkerste as die Tweede Vryheids- oorlog die Teologiese Skool van Burgersdorp feitlik tot stilstand bring en die twee Boererepublieke ’n puinhoop gemaak word. Dan bevind J.D . du Toit, die Kaapse rebel, hom teen die einde van 1900 saam met ander Kapenaars in ballingskap in Amsterdam waar hy aan die Vrye Universiteit van Abraham Kuyper diep onder die indruk kom van die idee van ’n Christelike Universiteit en die Christelike wetenskap.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v42i3.1209