Die afrikaner: definisie en konsep*

Die uitnodiging om deel te necm aan hierdie simposium het tot gevolg gehad dat ek deurgaans meer gewonder het oor die vraag waaroin die wêreld as’t ware so behep geraak het met die Afrika­ ner as om ’n antwoord te vind op die vraag wat deur die tcma gesuggereer word, naamlik wie is die Afrikaner ein...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Coetzee, J. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1977
In: Koers
Year: 1977, Volume: 42, Issue: 3, Pages: 146-165
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die uitnodiging om deel te necm aan hierdie simposium het tot gevolg gehad dat ek deurgaans meer gewonder het oor die vraag waaroin die wêreld as’t ware so behep geraak het met die Afrika­ ner as om ’n antwoord te vind op die vraag wat deur die tcma gesuggereer word, naamlik wie is die Afrikaner eintlik? As volkekundige het ek hierin iets van die dramatiese ironic ervaar deur te dink aan daardie volke wat so veelvuldig deur ons volkekundiges besoek en waargeneem word, dat dit tot verleentheid en ergerlikheid lei. In hierdie geval bevind ek my nou in albei rolle te wete die van etnoloog en van lid van die volk op wie die mcnigvuldige disseksies uitgevoer word.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v42i3.1205