H.J J. Bingle se plek in die S.A. opvoedkundige panorama

Hierdie plasing is net so maklik as wat dit moeilik is. Om ’n een-spoormens te waardeer is nie besonder moeilik nie; om so ’n veelsydig-begaafde te plaas, kan maklik uitloop op versplintering, op miskenning van die eenheidsbeginsel wat soos ’n goue draad deur elke afdeling loop, op miskenning van di...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Schutte, B. C. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1978
In: Koers
Year: 1978, Volume: 43, Issue: 2, Pages: 184-190
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Hierdie plasing is net so maklik as wat dit moeilik is. Om ’n een-spoormens te waardeer is nie besonder moeilik nie; om so ’n veelsydig-begaafde te plaas, kan maklik uitloop op versplintering, op miskenning van die eenheidsbeginsel wat soos ’n goue draad deur elke afdeling loop, op miskenning van die mens (hele mens) wat agter dié fasette skuil. Op die gevaar af dat ons juis in die opsig die bal mag misslaan, wil ons tog hier van fasette gebruik maak. Dis prakties onmoontlik om die terreine waterdig af te sluit, en ons gaan dit ook nie probeer nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v43i2.1164